Ann-Margret

Ann-Margret
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ann-Margret 1968

Geboortenaam Ann-Margret Olsson
Geboorte 28 April 1941 (1941-04-28)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1961–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann-Margret (gebore 28 April 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bye Bye Birdie (1963), Tommy (1975), The Cheap Detective (1978), en Grumpy Old Men (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy